MALVA TERT – SKOONMA NAOMI – Normal Kitchen
MAINS: Marshmallows * Malvalekkers * Pineapple * Pynappel * Tennis biscuits * Kondensmelk * Condensed milk * Kersies * Cherries * Orley Whip * Jellie * Jelly
Die Tennis beskutijies word gekrummel en in die tertbak gedruk. Die jellie word NIE vooraf gemaak nie – dit vorm deel van die bestandele wat saam gemeng word. Snipper die malvalekkers fyner. Die Orley Whip word eers styf geklits en dan word al die bestandele (behalwe die Tennis beskuitjies) gemeng en bo op die kors geplaas en dan in die yskas geplaas vir ongeveer 3+ ure.

