MOSTERDSOUS VIR TONG- SKOONMA NAOMI – Normal Kitchen
MAINS: Mustard
Ek eet nie tong nie.. maar ek vang myself elke maal ‘n stukkie proe as skoonma HIERDIE sousie op maak – ek glo die sous kan dalk vir ander vleis produkte ook gebruik word….

