ROOMKAAS DEEG – SKOONMA NAOMI – Normal Kitchen
MAINS: Cream Cheese
Die enigste deeg wat jy vir ALS kan gebruik!
Meng en gebruik! Pasteie, terte, als – jy kan kruie en speserye insit na smaak – selfs bietjie suiker vir ‘n soeter deeg. Vul gerus jou pastei met enige vulsel.

